Riana Nel

Ticket Information
StartsTickets Available 
  2018/03/09 7:00 PM 384 Find Tickets
Event Details
*|MC:SUBJECT|*
Facebook
Twitter
Instagram
YouTube
Website

Riana Nel 9 Maart 2018 om 19:00

Die bekende 'dans' sangeres, Riana Nel, is in Rustenburg by die Hedgehog's Nest te sien op 9 Maart 2018.

Jy kan verwag om 'n ongelooflike vertoning by te woon en kaartjies is nou aanlyn beskikbaar

KAARTJIEPRYSE BELOOP R150 per persoon
en kan by events.hedgehogsnest.co.za bespreek word

Groepe van 10+ spaar sommer groot, en betaal slegs R120 per persoon (Dit is noodsaaklik dat kaartjies in een transaksie gekoop word.)

Daar sal eet- en drinkgoed by die vertoning te koop wees, asook CD verkope na die vertoning, bring asb kontant saam (die kunstenaars het nie kaartfasiliteite nie)

Back to Event List