Brendan Peyper & Lianie May

Ticket Information

SectionPriceTickets Requested
14169363139 4 Seater Table
This ticket allow up to 4 people to enter the event seated at one table
R 480,00 R 0,00
select
14169563139 8 Seater Table
This ticket allow up to 8 people to enter the event seated at one table
R 960,00 R 0,00
select
14169663139 10 Seater Table
This ticket allow up to 10 people to enter the event seated at one table
R 1 200,00 R 0,00
select


Event Details
*|MC:SUBJECT|*
Facebook
Twitter
Instagram
YouTube
Website

Brendan Peyper & Lianie May - in Rustenburg

Is by die Hedgehog's Barn te siene, 25 Februarie 2017 om 18:30

Dit beloof om 'n energieke produksie te wees vir jonk en oud!


BESPREEK NOU JOU TAFEL VIR 4, 8 of 10 persone en kom geniet 'n fees saam met ons!

Ons het op die aand heerlike eet- en drinkgoed beskikbaar sowel as 'n kontantkroeg vir die wat 'n ietsie sterker verkies!

Geen buitekos of -drank sal toegelaat word nie, en teen R20 per kos- of barista-item gaan ons jou beslis nie 'n arm en 'n been uit die sak jaag nie.

NUUT!
Bespreek jou platter aanlyn en word bedien met ietsie heerlik vir jou hele tafel!

Besoek ons
aanlyn bestelvorm om te sien wat op die spyskaart is (kliek die blou "Buy Your Platter Online" knoppie)

NOTA: Platters moet streng voor die vertoning bestel en betaal word, kitskos sal by die vertoning beskikbaar wees
Back to Event List