Carols by Candlelight with Tobi Jooste & Monique

Ticket Information
TitleStartsTickets Available 
Carols by Candlelight 2018/12/09 6:00 PM 88 Find Tickets
Event Details
*|MC:SUBJECT|*

"Carols & Canapés" by Candlelight saam met Monique & Tobi Jooste

Monique , Tobi Jooste en die Hedgehog's Nest bied 'n Kraakvars "Carols & Canapés" by Candlelight aan.

Sondag, 9 Desember 2018
18h00
R150.00 / kaartjie
R75.00 vir kinders


Dit sluit 'n Charcuterie & Kaasbord met 'n verskeidenheid v vrugte, beskuitjies en smeerkase in.


Monique & Tobi Jooste gaan al die gewilde kersliedere sing en ook vertel v hulle kersfees herinneringe!

Sjef Pieter Germishuys gaan julle wys hoe om vinnige Canapés vir Kersdag te maak....met min moeite!

Kom ontmoet vir Vader Kersfees.

Hierdie nuwe konsep vervang ons Kersfees middagete hierdie jaar...

So bring die HELE GESIN, vriende en almal wat jy ken...

Kaartjies sal vanaf einde volgende week beskikbaar wees aanlyn by www.hedgehogsnest.co.za of by ons kantoor. Ons nommer is 082 663 7281.

Koop Aanlyn
Stuur 'n e-pos