Radio Raps

Ticket Information
TitleStartsTickets Available 
Radio Raps | 10 Mei 2019 2019/05/10 6:30 PM 351 Find Tickets
Event Details
*|MC:SUBJECT|*

 
Radio Raps bring Lang Storie Kort na Rustenburg

10 Mei 2019 (Deure Open 18:30)
R160 per persoon

Bietjie meer oor die produksie:

Almal kan doen met lekker lag gedurende hierdie bizarre tye, en wat beter manier om al jou probleme te vergeet as 'n aand van komedie met Jonathan van Radio Raps.

Die lewe is kort, maar dit is die langste ding wat jy ooit sal doen.
Lang Storie Kort handel oor die erns van die lewe waaroor ons eintlik kan ontspan, asook dinge wat ons oorsien waarop ons eintlik meer aandag kan gee.
 
Jonathan is nie gewild bloot omdat hy snaaks is nie, maar hy gebruik sy sin vir humor om menings oor lewensverwante en relevante sake te deel. Jonathan open gedagtes, inspireer sy gehoor, bring sosiale bewustheid en verander perspektiewe. Wanneer hierdie eienskappe kombineer, is die uitkoms buitengewoon betekenisvol en roerend.

Ouderdomsbeperking:
Geen onder 16's, sonder ouertoessig word toegelaat nie.